Play Learn Win / Speel Leer Wen

thumb_up 1439 likes
rate_review 3 Reviews
favorite 11 favorites
The Meadows Estate
0084 Pretoria, Suid-Afrika
phone
Click to show phone
Request for information

Play Learn Win / Speel Leer Wen Company Information

General information

Die Play-Learn-Win / Speel-Leer-Wen Kurrikulum is geskryf deur ‘n span kundiges in Vroeë-kinderonderwys en -Ontwikkeling. Hul kwalifikasies wissel van Meestersgrade tot NQF 4 in Vroeë-kinderontwikkeling.
Die span is ook gedurig besig om hulself verder te bekwaam in verskeie studierigtings en nuwe ontwikkelings in die Vroeë-kinderontwikkeling sektor.
Hul beskik gesamentlik oor meer as 40 jaar se ondervinding in verskillende areas van kinderontwikkeling en opvoeding van alle ouderdomsgroepe.

Hul beskik ook oor Internasionale ervaring in bestuur en opleiding van skole en personeel in verskeie kurrikulum stelsels soos EYFS, Alberta asook NCF.Van die opvoeders op die paneel het reeds kurrikulum saamgestel vir skole in die Midde Ooste en is ook besig om die Onderwys departement in Qatar met raad te bedien,Van die lede is dosente by n kollege vir die onderwysstudente wat hul diploma verwerf in vroee kinderontwikkeling.
PLW is tans besig om saam met verskeie rolspelers in die ECD sektor te werk om “pilot studies” asook navorsing te loods oor die impak wat die NCF raamwerk asook die PLW Kurriklum het op die ontwikkeling van kinders onder die ouderdom van 4 asook onderwysers en die mate van implementering in die klaskamer.

The Meadows Estate Pretoria

Opening hours
Maandag:
08:00 - 17:00
Dinsdag:
08:00 - 17:00
Woensdag:
08:00 - 17:00
Donderdag:
08:00 - 17:00
Vrydag:
08:00 - 17:00
Saterdag:
08:00 - 13:00
Phone number
+27813931005
Linki
Social Accounts

Play Learn Win / Speel Leer Wen Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yoys - it's simply and easy!
Add your company