ONS BRAAI T-Shirts / T-Hemde

thumb_up 206 likes
rate_review 1 Reviews
phone
Click to show phone
Request for information

ONS BRAAI T-Shirts / T-Hemde Company Information

General information

Met groot opgewondenheid stel ons die Ons Braai T-Hemp Reeks bekend. Eg Suid Afrikaans en trots Afrikaans - vir al die braai entoesiaste. Ons maak voorsiening vir die manne en natuurlik die dames, want braai is mos vir almal !!!

Ons Braai T-hemde bied soos met enige braai - keuses. Net soos jy kan kies wat op die rooster gaan, kan jy natuurlik ook jou keuse maak wanneer dit by jou Ons Braai T-hemp kom. Kies jou kleur & ontwerp, grootte, tipe hemp en hoeveelheid (want jou hemp sal een of ander tyd gewas moet word).
Ons Braai T-hemde is in die standaard Unisex Snit (K, M, G, XG, 2XG & 3XG) asook Dames Snit (XK, K, M, G tot 2XG) beskikbaar.
Die Ons Braai T- Hemde is beskikbaar teen R180 elk. Afleweing in George is gratis, buite George R100 per besending van 1 tot 10 T-hemde. Aflewerings tydperk is 7 to 10 werksdae van bestelling tot aflewering, dit kan egter vinniger wees.
Die groot vraag is nou: Hoe kry jy jou eie Ons Braai T-hemp?
Makliker as om jou braai vuur aan steek. Gaan kyk na ons Shop https://www.facebook.com/onsbraai/shop… maak jou keuse en stuur vir ons 'n boodskap vanaf die Shop, of 'n e-pos na bestel@onsbraai.co.za dan kontak ons jou en tref die nodige relings. Admin sal dan vir jou n bestel vorm deur stuur.
Nou ja terwyl ons vir jou boodskap wag gaan ons solank 'n paar braaibroodjies maak en die vuur aansteek want ons is mos gebore om te braai.

George

Opening hours
Maandag:
00:00 - 23:59
Dinsdag:
00:00 - 23:59
Woensdag:
00:00 - 23:59
Donderdag:
00:00 - 23:59
Vrydag:
00:00 - 23:59
Saterdag:
00:00 - 23:59
Sondag:
00:00 - 23:59
Phone number
+27764493306
Linki
Social Accounts

ONS BRAAI T-Shirts / T-Hemde Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yoys - it's simply and easy!
Add your company