Jan Kriel Instituut

thumb_up 414 likes
phone
Click to show phone
Request for information

Jan Kriel Instituut Company Information

General information

Mev. Finnie Kriel het die veldtog om aan kinders, soos hul seun Jan, geleenthede tot menswaardige en sinvolle lewens te bied, ʼn paar jaar na sy dood geloods. Hy was ʼn epilepsie-lyer. Gee ʼn kind ʼn kans! is na meer as 70 jaar steeds die strewe van die Instituut. Die waardes van billikheid en omgee vir hierdie kinders, wat met leerhindernisse te kampe het, dui die koers aan.

Ons verstaan dat finansiële sekuriteit en stabiliteit die noodsaaklike onderbou vir die welsyn van Jan Krielskool se kinders verskaf. Verantwoordelike en etiese bestuur van hierdie fondse -goeie rentmeesterskap - is dus ononderhandelbaar. Baie van die Instituut se werk is net so onsigbaar soos sommige van die leerhindernisse waarmee ons kinders worstel. Dit hou egter ʼn reuse-netwerk van vriende en ondersteuners van Jan Krielskool se kinders in stand. Ons erken en respekteer die bydrae – donasies, bemakings, ondersteuning van ons projekte - van hierdie ruimhartige weldoeners van oraloor, ook van buite ons landsgrense.

Cape Town

Opening hours
Maandag:
07:30 - 16:00
Dinsdag:
07:30 - 16:00
Woensdag:
07:30 - 16:00
Donderdag:
07:30 - 16:00
Vrydag:
07:30 - 16:00
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27219030434
Linki
Social Accounts

Jan Kriel Instituut Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yoys - it's simply and easy!
Add your company