Econo Funerals

thumb_up 582 likes
rate_review 4 Reviews
Bethlehem Drive 147
0300 Rustenburg, Suid-Afrika
phone
Click to show phone

Econo Funerals Company Information

General information

Econo dien die groter gemeenskap van Rustenburg al vir meer as 20 jaar. Kokkie en Maritha van der Westhuizen het in 1996 Econo gestig met die doel om die uitbuiting van gesinne in moeilike tye te keer en om hulp te verleen wanneer mense dit die nodigste het.
Econo Begrafnisdienste spesialiseer in Begrafnisse, verassings, versekering opsies, opgrawings en repatriasies. Econo begrafnisdienste se doel is om begrafnisse of verassings te doen met waardigheid en met trots teen die mees bekostigbare prys moontlik. Ons reeds betroubare polisse is dan ook n getuie van ons visie.
Ons kliente word ons vriende en ons is verbind daartoe om uit ons pad te gaan om families te help.

Bethlehem Drive 147 Rustenburg

Opening hours
Phone number
+27145972731
Linki
Social Accounts

Econo Funerals Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yoys - it's simply and easy!
Add your company