BJ Auto Clinic

thumb_up 452 likes
favorite 12 favorites
23 North Rand Road,
1459 Boksburg, Suid-Afrika
phone
Click to show phone
Request for information

BJ Auto Clinic Company Information

General information

Ons doen alle dienste en herstelwerk aan alle maak voertuie, passasiers, bakkies, en 4x4's, Ons is lede van RMI, en goedgekeurde herstellers van al die assuransie maatskappye, ( Motorite, Innovation, Mbi, S.A. Warranties, Hollard, Motor Guard, Amp ) Alle werk is gewaarborg en ons gebruik net goedgekeurde onderdele van betroubare verskaffers. Ons doen engin, ratkas, ewenaar, koppelaar, remme, diagnostiese toete, padwaardigheids herstelwerk, vloot instandhouding, turbo's, kompleet oorbouing van voertuie en algemene herstelwerk. Niks is te klein of te groot, ons het ook 'n insleep diens beskikbaar ( asook 'n dubbel as sleepwa ) Ons het oor die agt en dertig jaar ondervinding, Ons aanvaar krediet kaarte, kontant en bank oorbetaling. Ons lewer diens want ons stel ons kliente eerste en tevrede, Ons pryse is baie billik en onderhandelbaar, stel ons gerus op die proef.
Ons vewelkom ook vloot eienaars.

23 North Rand Road, Boksburg

Opening hours
Maandag:
07:00 - 17:00
Dinsdag:
07:00 - 17:00
Woensdag:
07:00 - 17:00
Donderdag:
07:00 - 17:00
Vrydag:
07:00 - 17:00
Saterdag:
07:00 - 13:00
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27119183658
Linki
Social Accounts

BJ Auto Clinic Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yoys - it's simply and easy!
Add your company