Musikland

thumb_up 1708 likes
rate_review 13 Reviews
favorite 176 favorites
40 James Moroka Ave
2531 Potchefstroom, Suid-Afrika
phone
Click to show phone
Request for information

Musikland Company Information

General information

Musikland is u plaaslike een stop musiekwinkel, met teater, kuns en fliek

Ons verskaf klaviere, kitare, viole en ander tradisionele instrumente asook al die bybehore wat benodig is om u instrumente te versorg, onderhou, skoon te maak en op te gradeur. Dienste word ook verskaf op alle instrumente waar moontlik is.

By Musikland weet ons dat opleiding om 'n musiekinstrument te kan speel net so belangrik is soos die instrumente self, dus verskaf ons ook verskeie bladmusiek en boeke insluited UNISA studiemateriaal.

Musikland is ook verskaffers van profesionele klank toerusting wat luidsprekers, mikrofone en kabels insluit.

Ons mik om aan elke klient die beste moontlike diens te lewer en die beste produk aan u te lewer wat u pas.

Die doel van hierdie groep is ook om gereelde optredes by Musikland se teater te bemark, beskikbare kuns en werkswinkels sowel as spesiale musiek en fliek aande.

As u ‘n smaak het vir goeie musiek, ou tydlose flieks en Mariqi se skilderkuns het ons alles wat u opsoek na is!

Musikland spog met ‘n 100 sitplek teater wat ten volle uitgerus is vir konserte, funkies en konferensies, maar dit stop nie daar nie: Musikland bevat ook nou die permanente studio van Mariqi waarin haar kunswerke uitgestal word asook kuns klasse aangebied word.

40 James Moroka Ave Potchefstroom

Opening hours
Maandag:
09:00 - 17:00
Dinsdag:
09:00 - 17:00
Woensdag:
09:00 - 17:00
Donderdag:
09:00 - 17:00
Vrydag:
09:00 - 17:00
Saterdag:
09:00 - 13:00
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27182975567
Linki
Social Accounts

Musikland Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yoys - it's simply and easy!
Add your company