Plus 50 Media

thumb_up 762 likes
The Hillside Street B 18
0081 Pretoria, Suid-Afrika
phone
Click to show phone
Request for information

Plus 50 Media Company Information

General information

Plus 50 is 'n onafhanklike publikasie wat ondersteun word deur die SA Konfederasie van Seniorsorganisasies (verteenwoordigend van meer as 200 000 persone), spesifiek ook deur GrysKrag. Die nuwe tydskrif word landwyd versprei en sal te koop wees by 'n verskeidenheid supermarkte, boekwinkels en ander kleinhandel-verspreidingspunte in u omgewing. Intekenare word ook aktief gewerf. Die eerste uitgawe was dié van Julie/Augustus 2005.

Plus 50 is gemik op die behoeftes van seniors bo 50 wie se geldsake, gesondheid, verblyf, veiligheid en ontspanning vir hulle baie belangrik is. Benewens hierdie onderwerpe, dek die tydskrif ook inspirerende persone en rolmodelle, welsynsdienste, toerisme, regsaspekte, stokperdjies, kuns en kultuur, sosiale nuus, en nog vele meer. Die redaksie bestaan uit ervare kenners, ondersteun deur adviseurs oor die land heen. Onder die skrywers tel bekwame en geliefde joernaliste. 'n Groot verskeidenheid deskundiges lewer vir die blad bydraes. Lekker kortverhale verskyn ook gereeld.

The Hillside Street B 18 Pretoria

Opening hours
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27123488706
Linki
Social Accounts

Plus 50 Media Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yoys - it's simply and easy!
Add your company